Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Kristalvlakte

Kristalvlakte

Regular price $13.89 USD
Regular price Sale price $13.89 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Uit die flenters van oorloë smous Priscilla vir haar en haar familie ʼn lewe aanmekaar. 'n Gemeenskap op die Kaapse Vlakte bloei op die snypunt van politieke ordes, bende-base en godsdiensleiers. Soms is daar eilandjies vrede, soos in enige goeie oorlog. Maar oorlog is soos liefde: dit sal ʼn pad vind. En solank die bloeddruk klop, sal Priscilla se smokkelhandel oorleef, in die kantlyn van die geskiedenis. Amy Jephta se epiese teaterstuk vertel die verhaal van ʼn gemeenskap, ʼn verhaal veel groter as dié van individuele karakters. Hierdie herwerking van Bertholt Brecht se Mutter Courage und ihre Kinder bied geen eenvoudige antwoorde nie, maar vlek ʼn sosiale werklikheid oop tot op die been.
View full details