Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

So is dit nou: Nog stories van gister en vandag

So is dit nou: Nog stories van gister en vandag

Regular price $16.45 USD
Regular price Sale price $16.45 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Hierdie boek is vintage Johan van Wyk. Sy stories voer jou weg na 'n Suid-Afrika van ouds vol verbeeldingryke karakters met name soos Daantjie Doodlieg, Bont Schalk en Klein Willem Wolwedans. Terwyl die verlede onthou word, gaan dié tweede versamelbundel ook oor die hede. Van Wyk vertel van vandag se Suid-Afrika - 'n wêreld ver verwyderd van die era van padkafees, Pepsi floats en koue skaapnek uit 'n saalsak. Sy verhale handel oor universele temas en bring nuwe insigte oor die lewe, die verlede en vandag se wêreld ... wat teen 'n "verbysterende snelheid" voortstu.
View full details