Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Jenna en die leesperd

Jenna en die leesperd

Regular price $10.96 USD
Regular price Sale price $10.96 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Jenna se opgewondenheid om deel te wees van die elite-skouspringspan is van korte duur. ’n Rugprobleem veroorsaak dat sy vir ten minste twaalf maande aan geen perdespringkompetisies mag deelneem nie. En om alles te kroon, word haar plek in die span ingeneem deur die rykmanskind Elzé Roux, wat nooit ’n voet verkeerd sit nie. Toe Jenna se ouma vir haar die naweekwerk by Amandelrivier se perdestalle reël, is Jenna eers vies, maar Kim en haar terapieperde word gaandeweg die hoogtepunt van Jenna se week. Amandelrivier se perde laat haar nie net anders dink oor perde nie, sy leer ken ook ’n ander sy van Daniel “Dash” Roux, Elzé se Gr.10-broer.
View full details