Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Vurig op Flaminkevlei

Vurig op Flaminkevlei

Regular price $6.99 USD
Regular price $7.31 USD Sale price $6.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Vir die eerste keer ná haar man se dood neem Belinda haar dogtertjie met vakansie na Velddrif om in tannie Wollie se “chalet op Flaminkevlei” te gaan bly. Belinda het besluit om haar lewe aan haar kind te wy en mans af te sweer. Om een geliefde te verloor was pynlik genoeg. Dan kom die aantreklike Liam Naudé tot haar redding toe haar hond in die rivier in foeter. Boonop kuier hy gereeld by tannie Wollie om navorsing vir die een of ander boek te doen. En nou kan Belinda hom nie ontduik nie . . .
View full details