Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Melk die heilige koeie: Van baarde en Banting tot Zupta en zol

Melk die heilige koeie: Van baarde en Banting tot Zupta en zol

Regular price $16.45 USD
Regular price Sale price $16.45 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
"Die Afrikaner-geen is 'n dwarstrekker-geen. Dis wie ons is, 'n groep mense wat een naam en duisende opinies het. Dis tyd om al ons heilige koeie in heroorweging te neem. Heilige koeie kan nie meer heilig wees nie. Tyd om vir onsself te lag en nie vir die bure nie. As jou tong in jou kies is, gaan jy baie skade opdoen in 'n vuisgeveg."
View full details