Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Jou Romeo

Jou Romeo

Regular price $10.96 USD
Regular price Sale price $10.96 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Dramageeks Yvette en Tyler is verpletter toe die skoolhoof aankondig dat die skool se hele kultuurbegroting gebruik word vir die opgradering van die krieketklubhuis #lopies. Desperaat om hulle opvoering van Romeo en Juliet te red, oortuig hulle die skool se sportheld en hartebreker, Marko Marais, om die rol van Romeo te vertolk #leggings. Hulle plan werk en kaartjies verkoop soos soetkoek. Marko voel aangetrokke tot Yvette, en sy sien ook iets diepers in Marko as die spiertier-jock met die mooi glimlag #liefde. Maar ’n leuen dreig om hulle uitmekaar te skeur en die opvoering te kelder. Ons weet almal hoe Willem Wikkelspies se Romeo en Juliet-verhaal eindig. Sal hierdie een ’n gelukkiger einde hê?
View full details