1
/
of
1
Tafelberg
Blits: Perlemoendiewe
Blits: Perlemoendiewe
Regular price
$10.96 USD
Regular price
Sale price
$10.96 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hannes en Zander is die konings van Melkbosstrand. As hulle nie die lane op hulle longboards deurkruis of elke moontlike sonskyndag op hulle surfboards is nie, hang hulle uit by Goofy’s, waar Luna naweke en vakansies waitress. En hulle ken Melkbos en sy mense – daarom staan die ou in die paneelwa wat Hannes amper van die pad af ry soos ’n seer duim uit. Hier kom moeilikheid, weet Hannes. Melkbos se blitsspeurders het werk om te doen! Nadine en Adriaan Blom is ’n ma-en-seun-skryfspan van Melkbosstrand. Hierdie is hulle eerste boek.
Share
