1
/
of
1
Tafelberg
Op die spoor van
Op die spoor van
Regular price
$18.27 USD
Regular price
Sale price
$18.27 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hierdie boeiende versameling kortverhale bevat skryfwerk van ervare misdaadskrywers en bekendes in ander genres. 'n Reeks geslepe misdadigers kom te staan teen hul eweknieë aan die ander kant van die gereg: polisiemanne, privaatspeurders of net doodgewone mense in ongewone omstandighede. Met verhale deur o.a. Karin Brynard, Kerneels Breytenbach, Bettina Wyngaard, Martin Steyn, Jacques Steenkamp, Nathan Trantraal en Deborah Steinmair. Saamgestel deur Rudie van Rensburg.
Share
