1
/
of
1
Tafelberg
Hartlam
Hartlam
Regular price
$18.27 USD
Regular price
Sale price
$18.27 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
In dié bundel sal jy vergeefs soek na voorspelbaarheid. Want die liefde het vele gesigte, en nie almal is mooi nie. Kerneels Breytenbach, Christine Barkhuizen Le-Roux, Erika Murray-Theron, Helene de Kock, Martin Steyn en vele meer skryf oor die liefde in vele gedaantes: moederliefde, gewelddadige liefde, verbode liefde, erotiese liefde, liefde tot die dood toe...Want die liefde verdra alles, maar die liefde het dikwels tande.
Share
