1
/
of
0
Abel Botha
Kampvuurstories raak nooit op nie
Kampvuurstories raak nooit op nie
Regular price
$12.50 USD
Regular price
Sale price
$12.50 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die stories in hierdie bundel is almal ware stories wat ek of van my jagmaats om kampvure vertel het. Die meeste stories gaan oor jag of ander avonture. Maar daar is ook stories oor jag-verwante dinge soos jag-kampe en kos maak om die kampvuur, wat ook mos maar deel is van die hele jagervaring, net soos die alleenwees in die bos en die doodskiet van 'n bok.