1
/
of
0
Media24 Boeke (Pty) Ltd
Kroes
Kroes
Regular price
$18.27 USD
Regular price
Sale price
$18.27 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Pattie Peters is vir die eerste keer in haar jong lewe smoorverlief. Op 'n mooi - en 'n goeie - man. Sy naam is Laki Pappasani en hy wil graag met haar trou. En sy met hom. Maar wat sal haar anties sê? En wat van haar pa en al die ander mense? Want Laki is dan 'n wit man. En sy? Sy's eintlik 'n coloured girl van die Strand ...