1
/
of
1
Kwela
Vier begrafnisse en 'n troue
Vier begrafnisse en 'n troue
Regular price
$20.10 USD
Regular price
Sale price
$20.10 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Dulcie-Anne Douglas is ’n miljoenêr – op skrif. Twee jaar gelede toe haar man oorlede is in ’n treinongeluk, het sy in ’n japtrap vir haar en die kinders ’n smart huis in die woonbuurt van Roxy gekoop. Weg van Gumaville se arm bure en vuil brakke. Maar Gumaville se inwoners wil háár eenvoudig nie los nie. ‘n Tong-in-die-kies roman deur die skrywer van KROES en DIE VAL VAN DIE DICE. Stamatélos skeer die gek met wit, met bruin, met swart. ’n Eg satiriese roman wat ’n mens uit jou maag laat skater, grinnik en kop skud oor die aardigheid van menseverhoudings in ons geliefde land.
Share
