Skip to product information
1 of 1

Media24 Boeke (Pty) Ltd

BUYS: 'n Grensroman

BUYS: 'n Grensroman

Regular price $20.83 USD
Regular price Sale price $20.83 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Huis-uit, Kaap-uit, beskawing-uit. Uiteindelik wêrelduit. Van die Langkloof swerf Buys - oftewel Khula, Koning van die Basters, veelwywer, rampokker, voëlvry-verklaarde, pes van die regering, reus − deur die onrustige landskap van die laat sewentienhonderds. Buys is 'n roman oor grense en oor grond. Dit vertel waar ons vandaan kom.
View full details