Skip to product information
1 of 1

Kwela

Dis ek, Anna: die volle verhaal (filmuitgawe): Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer

Dis ek, Anna: die volle verhaal (filmuitgawe): Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer

Regular price $21.56 USD
Regular price Sale price $21.56 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
“Die pad lê donker, eindeloos voor my. Soos my lewe. Nee, soos my lewe was. Voor die son môre opkom sal ek hom in die oë kyk, sal ek hom laat boet. Ek is op pad om my lewe terug te vat. Nie te vra nie. Nie te bedel nie. Te vat.” Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer is nou beskikbaar in een band. Dit is ’n boek wat elke mens moet lees: ’n verhaal van ’n tienermeisie se durf om te oorleef, en wat wys dat wraak, selfs jare later, nie die enigste uitweg hoef te wees nie.
View full details