Skip to product information
1 of 1

Kwela

Hammie

Hammie

Regular price $15.72 USD
Regular price Sale price $15.72 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In haar eerlikste bundel nóg dig Ronelda S Kamfer oor die intieme en komplekse verhouding tussen ma en dogter. In Hammie verwerk die digter die verlies van haar ma deur outobiografiese gedigte – genuanseerde verse waarvan die toonaard melankolies en ook ontstellend is. Sy dig oor haar grootwordjare op die Kaapse Vlakte, oor Afrikaans, ras en klas, en oor moederskap, maar bowenal ontgin sy dít wat ongesê bly tussen ouers en kinders, tussen vriende en kennisse, tussen familielede. Met Hammie verwoord Kamfer meer as net die leefwêreld van ’n generasie of kultuur: sy bevestig haar unieke, volwaardige digterstem in Afrikaans.
View full details