Skip to product information
1 of 1

Kwela

Hoë hakke met hoogwater

Hoë hakke met hoogwater

Regular price $17.91 USD
Regular price Sale price $17.91 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die surfer-meisie Simoné, die wulpse huisvrou Andrea en die gesofistikeerde weduwee Maggie is vreemdelinge vir mekaar. Maar op ’n dag wat die lewe hul al drie platgeslaan het, bring die noodlot hulle in ’n ou kombi byeen en so begin ’n onwaarskynlike maar besonderse vriendskap. Wie sou kon raai dat hul liefdes en verliese toe nié so verskillend is nie? Saam trotseer dié drie vroue die hoogwater in hul lewe, hoë hakke en al.
View full details