Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Oepse Daisy

Oepse Daisy

Regular price $18.64 USD
Regular price Sale price $18.64 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
“Oepse daisy” kon net sowel “O bliksem”, “O gits” of “O magtag” gewees het, maar miskien is dit tyd om Juanita du Plessis in plaas van Jack Parow te speel. So sê Johan Bakkes. Die maklik begaanbare weë hou vir Johan Bakkes geen aantrekkingskrag nie; nee, vir hom altyd maar die smalle weë wat met bloedsweet gepaardgaan. Dáár waar min ander dit nog gewaag het. Hier is oudergewoonte heerlike, avontuurlustige vertellings oor ver én naby reise, propvol humor, en nooit sonder deernis vir die medemens nie.
View full details