Skip to product information
1 of 1

Queillerie

Pirouette

Pirouette

Regular price $15.35 USD
Regular price Sale price $15.35 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In die debuutdigbundel Pirouette word balletterminologie en die hospitaal-milieu van eetversteurings saamgebind in ’n helder besinning oor gebrokenheid, verwonding en psigiese kwelling. Dit is ’n bundel waarin ritme en metrum aansluit by die oorkoepelende dans-metaforiek om die lewe sterk beeldend vanuit ’n dansersperspektief – gestroop, met net die nodige lyne  –  weer te gee: tollend, wankelend, seëvierend met ’n bevrydende sprong na heling.
View full details