Skip to product information
1 of 1

Queillerie

Rodriguez

Rodriguez

Regular price $20.10 USD
Regular price Sale price $20.10 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
1990. Mosambiek. Vroeër was hy die student Skerf Malan, maar toe word hy gewerf om aan koverte operasies deel te neem. Nou is hy die agent Rodriguez, die “inside man”, ’n wit man wat namens Nasionale Intelligensie die Renamo-beweging moet infiltreer. Hy dra reeds letsels wat sinoniem is met sy beroep, maar gaan steeds onverskrokke voort met sy taak. Spanning en intrige uit die boonste rakke deur ’n bekroonde skrywer.
View full details