Skip to product information
1 of 1

Queillerie

Noot vir dood

Noot vir dood

Regular price $14.99 USD
Regular price $19.37 USD Sale price $14.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die joernalis Tertia Viviers word vermoor kort ná sy ’n geheim uitvind wat die gewilde sanger Carel Strydom se loopbaan kan verwoes. Maar dié geheim is nie die enigste ding wat sy lewe moeilik maak nie. Daar is ’n sangeres wat enigiets sal doen om Carel se aandag te trek, nog ’n sangeres wat gehoop het Idols is haar pad uit armoede, ’n obsessiewe aanhanger wat alles dophou wat hy doen, ’n bitter akteur wat ’n nuwe lewe probeer maak en die baas van sy platemaatskappy wat sy eie geheim het. Boonop is dit ’n musiekbedryf wat glad nie meer is wat dit was nie . . . Noot vir dood is ’n heerlike roman, geskryf deur ’n gesoute joernalis wat die Afrikaanse musiekbedryf intiem ken.
View full details