Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Wysheid

Wysheid

Regular price $11.70 USD
Regular price Sale price $11.70 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Ná die ongelooflike sukses van Benescke se eerste boek, Ontdek God in die stories van mense, is daar nou ‘n dagstukkieboek uit haar pen. Wysheid – 31 Daaglikse oordenkings oor Spreuke – is nie net daaglikse oordenkings vir die individu nie, maar kan ook dien as ’n Bybelstudieboek vir groepe. Dis die eerste titel in Lux Verbi se nuwe Bybelstudiereeks – Ontdek God in die Bybel. In dieselfde trant as Ontdek God in die stories van mense behandel Benescke elke hoofstuk van Spreuke aan die hand van ’n inspirerende, ware storie uit iemand se lewe.
View full details