1
/
of
1
Lux Verbi
Jesus Christus en ons lewe in hom
Jesus Christus en ons lewe in hom
Regular price
$12.79 USD
Regular price
Sale price
$12.79 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Jesus Christus en ons lewe in Hom is ’n sistematiese, evangeliese leerstelling oor die Persoon en werke van die Here Jesus. Die skrywer wil gelowiges help om aan die hand van beter kennis weerstand te bied teen die stygende vloedgolf van teologiese dwalinge oor wie Jesus Christus werklik is. Hy wil lesers ook help om die ware Christus van die Skrifte te ontmoet, as hulle Verlosser aan te neem, en ’n persoonlike verhouding met Hom op te bou.
Share
