1
/
of
1
Lux Verbi
Go'el Yisra'el
Go'el Yisra'el
Regular price
$14.55 USD
Regular price
Sale price
$14.55 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Dis Januarie 2010 en Marc en Henok is in Pole vir Bevrydingsdag. Rivkah het enkele dae vantevore teruggekeer uit Haïti waar sy as paramedikus deel was van MADA, Israel se Rooikruis, se noodreddingsoperasie ná die aardbewing. Marc kan nie van die gevoel ontslae raak dat daar groot fout is met Rivkah nie – sy het vreemd opgetree toe hy en die seuntjies haar op die lughawe gaan haal het. Wat steek sy weg? Opdragte en beloftes Die Koning wat weer kom
Share
