Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Die grafte jubel

Die grafte jubel

Regular price $11.62 USD
Regular price Sale price $11.62 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Dié aangrypende verhaal van pyn en genesing ná die dood van twee broers enkele jare ná mekaar word deur hul ma in die derde persoon vertel. So probeer sy (die vrou) afstand van die pynlike gebeure verkry. Dit verleen ’n meer dramatiese impak aan die gebeure, hoewel dit ’n oormaat rou emosie voorkom. Dit word ’n hoendervleis-kry-ervaring om saam met die skrywer die wagtyd in ’n trauma-saal by Tygerberghospitaal deur te maak, of die soektog na ’n vermiste kind op see. Dit lees byna soos fiksie, ’n spanningsverhaal. Maar wat dit uitlig bo die gewone, is die gestroopte styl, die Christelike hoop daarin, die simboliek, die skrynende humor, die gedigte en die terapeutiese krag vir lesers wat hul eie smart leer verwerk deur te identifiseer met die verteller.
View full details