Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Jý is die kerk: Bou 'n Christus-gesentreerde gemeente

Jý is die kerk: Bou 'n Christus-gesentreerde gemeente

Regular price $12.79 USD
Regular price Sale price $12.79 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Francois Kruger is al baie jare in die bediening en wil deur hierdie boek vir gelowiges tot die besef bring dat die kerk nie die gebou, die leiers, 'n stelsel, 'n denominasie of selfs ander mense is nie, maar jý, as gelowige. Hy wil hê ons moenie meer vra “Wat beteken die kerk vir my?” nie, maar “Wat beteken ek vir Jesus?” – of “Wat se diens lewer die kerk aan my?” nie, maar “Hoe dien ek ander?”. Hy wil gelowiges help om Jesus-gesentreerde mense te wees, want dis die enigste manier waarop 'n kerk ook Jesus-gesentreerd kan word.
View full details