Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Heeltyd by God

Heeltyd by God

Regular price $8.41 USD
Regular price Sale price $8.41 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Hierdie lieflike gebedeboek is die ideale geskenk vir vroue van enige ouderdom. Die sewe onderafdelings: God op my lessenaar; In my twyfel; Ek stres, Here; Reisgenoot; Verander my; Vir die mense wat ek liefhet; Vir altyd en altyd is tydlose gebede vanuit Milanie Vosloo se hart. Die gebede is kort, intieme gesprekke met God wat die leser sal lei om weer stil te word en ‘n ontmoeting met God in die alledaagse dinge van die lewe te ervaar. Die boek is pragtig verpak in hardeband. Om Heeltyd by God te wees spreek van ‘n lieflike lewe wat vrug dra vir Hom.
View full details