1
/
of
1
Lux Verbi
Blywende woorde: Oordenkings oor vroue wat glo
Blywende woorde: Oordenkings oor vroue wat glo
Regular price
$10.23 USD
Regular price
Sale price
$10.23 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Blywende woorde is ’n dagstukkieboek met 90 oordenkings wat gebaseer is op aanhalings deur bekende vroue soos Elize Parker, Helene de Kock, Christine Ferreira, Marzanne Leroux-van der Boon en Milanie Vosloo. Vroue sal bemoedig word deur die woorde van hierdie besonderse vroue wie se lewens getuig van hul Christenskap. Geïnspireer deur vroue se geloof en hul verhouding met Christus. ’n Voorbeeld van aanhalings: Die dinge wat ons so seer kan maak dat dit onuithoudbaar raak, word die krag waarna ons vra om ons die hoogtes uit te dra. – Helen Steiner Rice. Die beste wat jy vir jou kinders kan gee, is jou deernis, jou teenwoordigheid, jou vergifnis, jou liefde, jouself. – Maretha Maartens
Share
