Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Stukkies van die hemel op aarde: Om God in die alledaagse te sien

Stukkies van die hemel op aarde: Om God in die alledaagse te sien

Regular price $13.82 USD
Regular price Sale price $13.82 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Stukkies van die hemel op aarde bied fynproewer-leesstof vir mense met ‘n verlange na méér wanneer hulle ‘n geestelike boek optel. Die gedagtes, insigte en humor in die stukke in hierdie bundel verteenwoordig die essensie van Dirkie Smit se verrykende denke en verstommende belesenheid in die teologie en kultuur; van sy lesings, prediking en gesprekke oor baie jare. By die lees van hierdie pragboek kom die leser onder die indruk van die uitsonderlike wysheid en lewensrypheid van hierdie skrywer, denker en mentor van vele.
View full details