Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Wanneer God jou vashou

Wanneer God jou vashou

Regular price $13.52 USD
Regular price Sale price $13.52 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Wanneer God jou vashou is die geliefde skrywer Johan Smit sê oordenkings van lof in 366 dagstukkies oor God se genade. Dit getuig van die God wat jou nooit begeef nie, al is jou pad deur diep driwwe uitgestip. Met kenmerkende eerlikheid raak Johan temas soos die volgende aan: Uitdagings, oorwinnings en teleurstellings; Die Here is my herder; Beloftes; Vreugde en hoop; My tye in sy hand; Wanneer God ’n verskil maak en Vertroue. Wanneer God jou vashou bied vars pitkos vir elke dag van die jaar. Laat Hy jou elke dag vashou en ervaar die gerusstelling van God se genade.
View full details