Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Granate bloei in Jerusalem

Granate bloei in Jerusalem

Regular price $14.55 USD
Regular price Sale price $14.55 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Marc, ’n sensitiewe jong Suid-Afrikaanse kunstenaar, gaan na Jerusalem om sy Joodse ouma, Ruwth, te ontmoet en sy eie Joodse wortels na te speur. Hy vind so sterk aanklank by die Joodse geloof dat hy verstrengel raak in ’n geloofstryd – bestaan Jesus regtig? Te midde van geweld en selfmoord-bomaanvalle kry hy Rivkah, die dapper Jodin, lief. Terug in Suid-Afrika moet hy die chaos in sy hart probeer orden: Is hy Christen of Jood? Suid-Afrikaner of Israeli? Sien hy kans om sy aan sy met geweld en onrus in Israel te leef – al is dit saam met Rivkah? Is daar vir hulle (met hul uiteenlopende kulturele, politieke en godsdienstige agtergrond) ’n toekoms saam? En wie is Yeshua (Jesus)? Bestaan Hy werklik? Hierdie is die eerste roman in die gewilde Israel-reeks.
View full details