1
/
of
1
Lux Verbi
Ontmoetings met die lewende God: Hoe God ons roep, nuut maak - en stuur
Ontmoetings met die lewende God: Hoe God ons roep, nuut maak - en stuur
Regular price
$12.43 USD
Regular price
Sale price
$12.43 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Van die aangrypendste Bybelverhale gaan oor die roeping van mense, en hoe hulle daarop reageer. Wie sy/haar roeping wil hoor en dit voor die Here wil leef, besef: ’n Bewustheid van die Here se teenwoordigheid en werk maak al die verskil. Dit maak van ’n opdrag ’n genadevoorreg en ’n geleentheid.
Share
