Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Ctrl Z my lewe

Ctrl Z my lewe

Regular price $12.79 USD
Regular price Sale price $12.79 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Lucky (oftewel Carla van der Veen) het pas matriek klaargemaak. Haar missie die afgelope twee jaar was om na haar sussie om te sien terwyl haar ma haar drankprobleem probeer uitsorteer. Noudat die huis se geldsake weer klop en haar ma weer OK is, weet Lucky skielik nie wat volgende nie. ’n Antwoord kom in die vorm van ’n Whatsapp-boodskap van haar vervreemde pa wat haar na Barcelona nooi . . . In Barcelona stoei Lucky met gemengde gevoelens oor die stad en haar pa. Sy moet leer dat daar altyd twee kante aan ’n verhaal is, dat alle mense foute het, dat sy maar vir hulp mag vra en wat dit beteken om werklik te vertrou. Spanning bou op as sy besef haar pa is moontlik by die onderwêreld betrokke. Uiteindelik moet Lucky saam met die prostituut Monica vir haar lewe vlug - na berg Tibidabo waar sy ’n sendingpaar ontmoet. Hier ontdek sy dan ook wat werklike Vaderskap beteken.
View full details