Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

HaKotel: Die muur

HaKotel: Die muur

Regular price $14.55 USD
Regular price Sale price $14.55 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die nou al bekende Krige-gesin uit die vorige boeke in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks maak weer hul verskyning in hierdie sewende boek in die reeks. Hoewel Marc en Rivkah in die vorige boek verlig was dat hul jongste veilig uit ’n baie gevaarlike operasie gekom het nadat daar ’n gewas op sy brein gevind is, is hy nog lank nie buite gevaar nie. Natan moet weer vir ’n breinskandering gaan. Spanning loop uiteraard hoog in die Krige-huishouding. Veral omdat Natan die afgelope tyd weer bleek en lusteloos was. Ná ’n ongeluk op die Beit-Shemesh-pad bevind Rivkah haar in ’n ambulans saam met Aviel, die man met wie sy ’n seksuele verhouding gehad het in Tahiti . . . Sal sy haar skuldgevoelens en verlange na hom te bowe kan kom? Marc kry ’n horlosie as geskenk van sy grootmoeder Ruwth en Ofer Doron merk dat Ruwth nie heeltemal haarself is nie.
View full details