Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Regardt: Dis nie luck nie - net genade

Regardt: Dis nie luck nie - net genade

Regular price $14.55 USD
Regular price Sale price $14.55 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Regardt se lewe het glad nie naby God begin het nie, maar hy het beslis die pad na Hom gevind. Hy vertel van sy vroegste kinderjare in Bez Valley tot die punt waar sy lewe op die kruin van sy loopbaan, ná 'n onverskillige lewe met drank en 'n vergeefse soeke na 'n dieper sin, heeltemal uitmekaarval. Hy het sy gesin en huis verloor, maar een oggend met 'n babelaas en trane wat oor sy wange loop het hy 'n onvergeetlike ontmoeting met God gehad wat sy hele lewe vir goed verander het. Regardt is die merkwaardige verhaal van 'n man wat nooit sy passie vir die lewe en vir rolprente verloor het nie, maar wat op 'n swaar manier moes leer dat toewyding en gehoorsaamheid aan God die vreugde en sin bring wat hom opgewonde maak oor sy lewe. Vandag is hy gelukkig getroud met Clara Joubert. Die lig van die silwerdoek skyn weer op hom en oor sy lewe sê hy met oortuiging: "Dis nie luck nie - net genade."
View full details