Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Haar ma se kind

Haar ma se kind

Regular price $13.82 USD
Regular price Sale price $13.82 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Dania Pietersen is Dora en Jonnie Stals se susterskind wat vandat sy tien jaar oud is, by hulle inwoon. Sy is ’n modelkind wat haar sakgeld verdien deur babas en ou mense op te pas, in die skool en op die sportveld presteer, en boonop oulik toneel speel. Vakansies gaan sy gereeld na Ma-Lea in Worcester, tensy Jo-Anne al die pad van Londen af kom kuier. Dan roer sy nie, want tussen hulle is daar ’n baie spesiale band. Volgende jaar is Dania sestien en Dora en Jonnie kan dit nie meer ontken nie: Dania hoort nie by hulle nie – sy is haar ma se kind. Maar wie gaan dit vir haar sê? Hoe kan hulle, noudat dit lyk asof die dag van waarheid weer eens uitgestel moet word.
View full details