1
/
of
1
Lux Verbi
Jou geldsake
Jou geldsake
Regular price
$12.06 USD
Regular price
Sale price
$12.06 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hein Kruger, bekende entrepreneur en geldkenner, verduidelik in maklike geselstrant hoe ons as Christene ons geldsake kan regruk en bestuur. Dié boek wys jou jy kán ontslae raak van skuld, reg begroot, jou besteding beheer, jou geld ten beste belê en in vryheid jou geld tot eer van God kan bestuur. Die Here se hart vir sy kinders is om vry te wees - om onsself nie onder 'n slawejuk van skuld en stres te laat indwing nie, maar om vas te staan in die vryheid waarvoor Christus ons vrygemaak het. As Christene moet ons goeie rentmeesters wees en verantwoordelik omgaan met dit wat aan ons toevertrou is; daarom word die verskillende onderwerpe breedvoerig vanuit 'n Bybelse perspektief gedek om jou te help om jou geld tot eer van God te bestuur. Alle tantième uit verkope word geskenk aan Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.
Share
