1
/
of
1
Lux Verbi
Goedheid en guns: Agter my swirlkous
Goedheid en guns: Agter my swirlkous
Regular price
$13.52 USD
Regular price
Sale price
$13.52 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Van ’n arm kind wat saam met die twee huishonde op die straathoek vir haar ouma sit en wag, tot suksesvolle nuusleser op eNuus … Die radiopersoonlikheid en motiveringspreker Jenna-Leigh February vertel haar eie lewensverhaal van swaarkry en seer en hoe sy dit, met die hulp van God, in sukses omskep het. Net soos Hy haar gehelp het, kan God en ons deurdra met sy goedheid en guns, selfs in die slegtste van omstandighede. Jenna-Leigh se eerlike en openhartige verhaal inspireer ons almal om God te volg en Hom te verheerlik. ’n Merkwaardige en aangrypende ware verhaal wat lesers sal inspireer en vertroos.
Share
