Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Dit kos guts om te bly glo: Hoe om in moeilike dae God ernstig op sy Woord te neem

Dit kos guts om te bly glo: Hoe om in moeilike dae God ernstig op sy Woord te neem

Regular price $10.23 USD
Regular price Sale price $10.23 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
As jy al gewonder het oor die sin van die lewe, of dalk vuisvoos is vir ’n plastiekgodsdiens wat net kitsantwoorde opdis en heeltyd vertel hoe maklik dit is om in Christus te glo, is hierdie boek vir jou bedoel. Dit wil juis vir jou op daardie kant van die evangelie wys wat ook rekening hou met al die swaarkry, onsekerhede, vrese, skuldgevoelens en pyn van die lewe.
View full details