Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Die vervolgdes: Ware verhale van gelowiges se lyding en hoop

Die vervolgdes: Ware verhale van gelowiges se lyding en hoop

Regular price $14.55 USD
Regular price Sale price $14.55 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Gemartel, gekruisig, verbrand en wreed vermoor - omdat hulle Christus as hul Verlosser aangeneem het. Dit is die lot van talle Christene in onderdrukkende lande. In hierdie boek vertel die bekende skrywer Jacqueline Leuvennink aangrypende ware verhale uit die vervolgde kerk. Sy wys hoe Jesus se woorde waar word toe hy gesê het: "Geseënd is julle wanneer die mense julle ter wille van My naam beledig en vervolg en valslik al wat sleg is van julle sê. Wees bly en verheug, want julle loon is groot in die hemel..." Sy gee ook praktiese raad oor wat ons in Suid-Afrika kan doen om die vervolgdes by te staan en waarvoor ons kan bid. Dié verhale is sowel onstellend as inspirerend. Dis pakkende leesstof, maar die boek kan ook met vrug in jou eie stiltetyd of as groepsbybelstudie gebruik word.
View full details