Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Jesus ruik na mirre en stof

Jesus ruik na mirre en stof

Regular price $14.25 USD
Regular price Sale price $14.25 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
By sy geboorte het Jesus na mirre geruik, daarna lees ons weer by die kruisiging van mirre wanneer een van die soldate dit vir Jesus aanbied om te drink. Tussen krip en kruis en graf het Jesus na baie dinge geruik. As timmerman het Hy na hout geruik, by sy dissipels op die skuite het Hy na vis geruik, op die paaie het Hy na sweet en stof geruik en aan die kruis het Hy na bloed geruik. Jesus ruik na mirre en stof sal Jesus op ’n unieke aardse manier aan jou bekendstel.
View full details