Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Gesonde seks: Die sleutel tot 'n vervulde huwelik

Gesonde seks: Die sleutel tot 'n vervulde huwelik

Regular price $12.79 USD
Regular price Sale price $12.79 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Seks is belangrik. God het dit belangrik gemaak. Wat is 'n seksueel gesonde huwelik? Is dit nie waar dat, wanneer dit in die huwelik goed gaan, seks vanself gebeur nie? Ons almal weet mos wat om te doen wanneer die ligte afgaan... Maar gesonde seks in die huwelik is nie vanselfsprekend nie. As ons gesonde seks in ons huwelike wil geniet, gaan ons oor seks moet begin praat. Nie as 'n nagedagte of as 'n voetnota of as 'n afgerammelde onderwerp nie, maar as 'n hoofpunt van bespreking. Met hierdie boek praat Timothy met elke mens op sy vlak - of jy nou konserwatief of oopkop is oor die tipe van goed. Timothy praat oor kwessies soos hoe God seksualiteit sien, seksrolle in 'n huwelik, orale seks, masturbasie, pornografie en sosiale media.
View full details