Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Flentermens word heelmens

Flentermens word heelmens

Regular price $13.82 USD
Regular price Sale price $13.82 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Ons almal ken verlies … Of dit nou jou kind se keuses, aflegging by die werk, egskeiding of siekte is. Dalk het jy gestremd geraak, pas 'n kankerdiagnose ontvang of moes 'n geliefde aan die dood afstaan. Bekende skrywer en radiopersoonlikheid Helana Olivier verstaan die pyn van verlies, en hoe flenters jy voel. Sy probeer, soos met haar drie vorige boeke (Ware verhale van vergifnis, Ware verhale van hoop en Ware verhale van geloof ), jou bemagtig en bemoedig om weer op jou eie bene te staan. Sy lei jou om deur jou verlies God weer te leer ken sodat 'n nuwe storie van liefde in jou lewe geskryf kan word.
View full details