1
/
of
1
Lux Verbi
Hanna
Hanna
Regular price
$13.52 USD
Regular price
Sale price
$13.52 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns hê om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en ná nege jaar trou hy weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind ná die ander. Maar Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid in die huis. Is haar kindersloosheid die Here se straf? Sal Hanna kan vrede maak, met haarself en met Peninna? Sal sy guns kan vind in die oë van die God sodat Hy haar lamp weer aansteek en die donker verdryf?
Share
