1
/
of
1
Lux Verbi
Mispa
Mispa
Regular price
$13.82 USD
Regular price
Sale price
$13.82 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Helena Hugo het haar loopbaan as aktrise begin, maar deesdae skryf sy voltyds. Haar romans Haar naam is Ragel, Marta en Ter wille van Talita is geliefde topverkopers. Sy is ook regisseur en skrywer van radiodramas en sepies soos die bekende Blinkwater en Mooi mense. Helena het drie keer die eerste plek in die Sanlam/ RSG-skryfkompetisie gewen en haar drama, Swane, is met ’n ATKV-Mediaveertjie bekroon.
Share
