Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Gesprek sonder einde

Gesprek sonder einde

Regular price $18.64 USD
Regular price Sale price $18.64 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Waar pas die mens in by God se verhaal? En watter keuses kan ons maak in hierdie drama waarvan ons medeskrywer is? Hieroor tree Chris van der Merwe op ’n baie toeganklike wyse in gesprek met sy lesers. Hy bespreek van die vrae wat ons gereeld pla. Hy praat oor die kerk en die mense om ons, oor ideologieë, oor dit wat ís en wat wás en wat kom. En hiervoor roep hy die Bybel, die Christelike tradisie asook C.S. Lewis en N.P. van Wyk Louw as getuies in. Soos enige hartgrondige, luisterende gesprek oor God, word ook hierdie een, onafwendbaar, ’n gesprek mét God.
View full details