1
/
of
1
Lux Verbi
Maak jou huwelik affair-bestand
Maak jou huwelik affair-bestand
Regular price
$13.82 USD
Regular price
Sale price
$13.82 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
’n Affair is een van die pynlikste ervarings wat ’n persoon kan beleef. Bekende Bybel- en seksualiteitkenner Timothy Kieswetter ondersoek affairs en rus jou toe om jou huwelik so ver moontlik affair-bestand te maak. Hy ondersoek wat affairs veroorsaak, hoe dit verloop en wat jy kan doen as jou huwelik deur een bedreig word. Hierdie boek is vir almal – of jy nou pasgetroud is, al jare getroud is, die slagoffer van ’n affair is en of jy die een is wat in die affair is. Daar is hoop vir jou huwelik.
Share
