Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Nadia

Nadia

Regular price $12.43 USD
Regular price Sale price $12.43 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Nadia neem jou saam as passasier op die paaie wat sy al geloop het: kronkelpaaie, snelweë, bergpasse en ompaaie. Sy deel haar harsteertye, maar ook haar vreugdetye. Die leser leer ken die meisie weg van die kalklig waar dinge nie altyd so glansryk is nie. Dit is ʼn verhaal van diepe hartseer, maar ook van uitbundige vreugde. Op die ou end wys sy ons dat ons almal se paaie nie dieselfde lyk nie. Maar net omdat jou pad anders lyk, beteken nie daar wag nie ’n gelukkige einde nie.
View full details