1
/
of
1
Lux Verbi
Man van Cirene
Man van Cirene
Regular price
$18.27 USD
Regular price
Sale price
$18.27 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die klassieke topverkoper nou weer beskikbaar! Simon van Cirene word gelas om Jesus se kruis te dra, op pad na Golgota. Simon, die man wat nie glo nie. Maar hoe kan ’n mens onveranderd gelaat word deur ’n ontmoeting met Christus? Hierdie is die verhaal van Christus se aanslag op ’n heidense wêreld. Dit is ’n beeld van wroeging en botsing en van haat en liefde, van ongeloof teenoor geloof. Maar veral is dit die verhaal van verlossing: die oorwinning van die gees oor die aardse.
Share
