Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Shéri: Nes ek is

Shéri: Nes ek is

Regular price $15.35 USD
Regular price Sale price $15.35 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Shéri Brynard is gebore met Downsindroom. Dokters het haar ma maar min moed gegee, maar vandag, 35 jaar later, is Shéri 'n lewendige jong vrou met 'n menigte avonture op haar kerfstok. Sy het vir Oprah ontmoet, hand geskud met die president en by internasionale konferensies opgetree. Shéri was ook te sien in Binnelanders. Hier vertel sy openhartig van die harsteer en die vreugdes van haar merkwaardige lewe. Haar ma, Susette, deel ook háár kant van die storie as ouer. Hierdie boek vertel die verhaal van 'n buitengewone vrou wat danksy harde werk, wilskrag, deursettingsvermoë - en 'n diepe afhanklikheid van God - haar lewe voluit leef.
View full details