Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

40 dae tot hoop

40 dae tot hoop

Regular price $15.35 USD
Regular price Sale price $15.35 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Vastyd is ’n pelgrimsreis van 40 dae wat altyd op ’n Woensdag begin (Aswoensdag) en op ’n Saterdag (Donkersaterdag/Stil Saterdag) eindig. Hierdie boek fokus op ’n metaforiese pelgrimsreis wat by “ashoop” begin en 40 dae later by “hoop” eindig en vra die volgende vrae: Hoe skud ’n mens jou “valse self” af? Hoe laat jy emosionele bagasie agter? Hoe leef ’n mens met hoop in ’n wêreld wat al minder hoopvol lyk? Hoe word jy ’n vrygewiger mens? Hoe daag jy ’n verbruikerskultuur uit? Is dit moontlik om ’n vry, hoopvolle en gelukkige mens te wees? Drie spesifieke geloofsgewoontes was deur die eeue heen verbind met hierdie tyd: vas, gebed en die gee van aalmoese. Die boek vertaal die drie gewoontes as moderne “reisgenote” op die hartsreis tussen Ashoop en Hoop. Hierdie is ’n boek wat jou help om ’n deurdagte pelgrim te wees, wetend waar jy vandaan kom en waarheen jy op pad is.
View full details